Gaan na inhoud

IRC

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Mense van oor die wêreld kan aanlyn met IRC kommunikeer.
Skermkiekie van XChat, 'n kruis-platform IRC-kliënt

IRC (Engels: Intenet Relay Chat) is 'n internet-kommunikasieprotokol wat gebruik kan word vir kletskamers. Dit is veral geskik vir groepsgewyse (een-tot-baie) kommunikasie, maar direkte een-tot-een kommunikasie tussen persone word ook toegelaat.

IRC is oorspronklik in Finland deur Jarkko Oikarinen (beter bekend onder die bynaam WiZ) in Augustus 1988 ontwerp om die toepassing MUT (Multi User Talk) mee te vervang.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]